Naweekaktueel
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Jaguar...

In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Jaguar...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota-bakkie en 'n BMW-sportnuts..
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Jaguar-sportmotor..
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n BMW en 'n Mitsubishi..
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan en 'n Volkswagen...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel Corsa..
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu. Soos die praktyk met toetsvoertuie aan motorjoernaliste, het Isuzu een tenk brandstof verskaf.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel...
Hoe moet ek weet waar ek deesdae inpas, as 'n NG kerk predikant dit nie aldag weet nie? DIT is die vraag wat regisseur Sallas de Jager genoop het om Ds. Tienie Benade se verhaal na die Silwerdoek te neem. Maar is die verhaal slegs fiktief? Of dalk nader aan die waarheid as wat 'n mens dink? En het die kerk saam met die veranderende tye aangepas? Anna-Marie Jansen van Vuuren het die rooi tapyt vertoning van Dominee Tienie bygewoon en vir die gaste dIe vraag gevra.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford Ecosport..
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Peugeot 308 en 'n Volkswagen Arteon..
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford Figo en 'n Nissan Almera...
In sy weeklikse motorrubriek praat Wessel Pretorius met Giniel de Villiers oor die Dakar-tydren, wat net om die draai is..
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius twee luisteraars se vrae..
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid..
In sy weeklikse motorrubriek kyk Wessel Pretorius na padveiligheid...
Die vervaardigers van die fliek "Ellen, die Ellen Pakkies"-verhaal het besluit om op eie houtjie vir die "buitelandse kategorie" van die Golden Globes in te skryf. DIT nadat die Nasionale Film en Video Stigting, oftewel die NFVF, die beskermliggaam vir Suid-Afrikaanse rolprente, eerder Jamil Quebeka se rolprent "Sow the Winter to my Skin" vir die Oscars in te skryf. Maar as daar een ding is wat vervaardiger Schalk Willem Burger in Los Angeles geleer het, is dat politiek, mag en geld dikwels 'n r...
Die benoemings vir die Golden Globe-toekennings is hierdie week aangekondig, en het so die begin van die sogenaamde internasionale rolprenttoekennings-seisoen afgeskop. Die rolprent Black Panther, wat loket-rekords in Suid-Afrika laat spat het, is die eerste MARVEL-rolprent wat dit reggekry het om 'n Golden-Globe benoeming te kry. So sê Dr Chris Broodryk, 'n filmkenner van die Universiteit van Pretoria se Drama Departement. Hy het vir Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê daar is 'n hele paar titels...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel...
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius maniere om jou voertuig vir die langpad gereed te kry....
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford en 'n Renault...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-bakkie.....
Met minder as drie dae oor voor die VSA se middeltermyn-verkiesing, het die Demokrate en Republikeine die groot kanonne uitgehaal in hulle laaste poging om steun te werf. Beide President Donald Trump en voormalige president Barack Obama is hierdie naweek besig met veldtogte. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag vanuit die Amerikaanse hoofstad, Washington D.C.
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek toets hy 'n Chinese sportnuts..
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius twee Datsuns..
Die storie van Racheltjie de Beer gaan uiteindelik op die silwerdoek vertel word. DIT volg nã jare wat die rolprentmakers met die idee gewoeker het. Johan Kruger, wat sy loopbaan in 1986 met die suksesvolle Shaka Zulu Tv-reeks begin het, is in die vervaardiger-stoel. Kruger sê nie wind, weer of sneeu, gaan hulle HIERDIE keer verhoed om die volksverhaal te verfilm nie. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Subaru, en hy praat met 'n luisteraar wat sy eie elektriese kar-ombouing gedoen het...
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag...
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Alfa....
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius twee luisteraars se vrae...