Maroela-onderhoude - podcast cover

Maroela-onderhoude

Maroela Mediamaroelamedia.co.za
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Luister | Waarskuwingstekens oor kindermishandeling

Dit is baie anders om kinders te help, as volwassenes, want die Kinderwet speel ʼn rol. Daar is sekere waarskuwingstekens waarna ʼn mens moet kyk, maar wanneer jy bekommerd oor ʼn kind is, is dit die veiligste om direk met ʼn maatskaplike werker kontak te maak. Maroela Media

Dec 12, 202413 min0

Luister | Is welsyn ʼn nuttelose situasie?

Is hulp ʼn nuttelose situasie? Die kort antwoord is: Nee, dit is nooit nutteloos nie. Ons het die roeping om ander te help, en dit is ons verantwoordelikheid om ander te help – maar dit moet met ʼn plan wees. Maroela Media

Dec 12, 202410 min0

Luister | Soms is help sleg

Is dit moontlik dat hulp soms meer skade doen as skade verlig? Dit is die vraag wat bespreek word. Ongelukkig het mense van nature die wil om te help, maar hierdie hulp moet nie die persoon wat jy help afhanklik maak nie. Wanneer ʼn persoon op ʼn negatiewe manier gehelp word, al is die bedoelings goed, word hulle selfbeeld negatief aangetas en beperk ons hulle vermoë om self uit die moeilikheid te kom. Maroela Media

Dec 12, 20249 min0

Luister | Leer jou kind om te help

Enigiemand het die vermoë om te kan help, maar hulle kort soms leiding om reg te help. Soos die Engelse spreekwoord lui: Charity begins at home. Jy moet jou kinders leer om in hulle onmiddellike omgewing verantwoordelikheid te neem. Maroela Media

Dec 12, 202412 min0

Prioritiseer só jou gesin se geestesgesondheid

“Mense gaan baie maklik vir hul jaarlikse ondersoek na ʼn dokter toe om te sien of alles nog reg is. Niks keer jou om dieselfde met jou geestesgesondheid en verhoudings te doen nie.” Maroela Media

Dec 04, 202413 min0

Gospelsanger deel hoop, bemoediging in Kersseisoen

As geestelike leier meet hy nie die sukses van sy musiek aan die toekennings of benoemings wat dit ontvang of speellyste waarop dit koning kraai nie. Vir hom is die maatstaf eerder of God deur sy musiek in mense se harte kan werk. Maroela Media

Dec 04, 202416 min0

Hoe behoort Christene Kersfees te vier?

“Die tyd rondom Kersfees is ʼn gulde geleentheid om stil te raak en oor jou eie geloofslewe te besin. Dink hoe jy jou geloof kan versterk, nader aan God te leef, en hoe jy ander kan dien.” Maroela Media

Nov 27, 202416 min0

Kom só jou fiksheidsvoorneme na

“Dis belangrik om iets te kies wat jy geniet om te doen en om realistiese doelwitte te stel.” Maroela Media

Nov 22, 202412 min0

Geen kind behoort oor Kersfees alleen te wees

Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die Children at Christmas-veldtog. Sy deel die getuienis van Moryom, ʼn Christen-kind in Bangladesji wat weens haar geloof in Jesus, vervolging ervaar het. Maroela Media

Nov 18, 202413 min0

Heidi terug agter mikrofoon ná fratsongeluk

“Dis eintlik so erg dat die Here jou so moet skrikmaak sodat jy kan besef hoe belangrik jou lewe, familie en tyd saam met jou gesin is.” Maroela Media

Nov 14, 202413 min0

Skoffel soos ‘in die ou dae’ saam met ADAM

Om in die meel te sokkie is nie noodwendig iets wat die jonger garde ken nie, en daarom het hulle juis besluit om dit die tema van die liedjie te maak. Maroela Media

Nov 14, 202410 min0

‘Mia’ breek nuwelingmusikant Wiesner se hart

“Dis eintlik snaaks, want die liedjie se naam is geïnspireer deur ʼn hond in Stellenbosch, maar die liedjie gaan eintlik oor ʼn ou wie se verhouding nie uitgewerk het nie.” Maroela Media

Nov 08, 202412 min0

Só reageer Amerikaners op verkiesingsuitslag

Lede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers in Michigan sê daar heers ’n gevoel van dringendheid en groot verantwoordelikheid binne die Republikeinse party ná Donald Trump se weghol-oorwinning. Maroela Media

Nov 07, 202410 min0
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android