Maroela-onderhoude - podcast cover

Maroela-onderhoude

Maroela Mediamaroelamedia.co.za
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Len Muller lewer ode aan gesin

Sy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels. Maroela Media

Oct 28, 202411 min0

Braaisakkie beïndruk by sakekompetisie

Die boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesê het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geïnspireer. Maroela Media

Oct 24, 202411 min0

Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit

In die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat ʼn sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou ʼn koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud. Maroela Media

Oct 18, 20248 min0

Texas wink vir Tuks Camerata

“Ek dink die sukses van Tuks Camerata lê in die studente wat regtig daar wil wees omdat hulle lief is vir musiek.” Maroela Media

Oct 18, 20247 min0

Mari Bosman maak Nederlandse liedjie haar eie

“Ek was mal oor die liedjie en het met Willem & Jan kontak gemaak om te hoor of ek dit in Afrikaans kan doen. Hulle was baie opgewonde daaroor, en so is ‘Tussen jou en my’ gebore.” Maroela Media

Oct 11, 20247 min0

Word my lewe beheer?

“ʼn Manipuleerder kan, selfs deur niks te sê nie, hulle oë gebruik om jou uit te lag en minderwaardig te laat voel.” Maroela Media

Oct 01, 202413 min0

‘Ons is ontwortel, maar nie sonder Jesus nie’

“Hy is altyd met ons. Hierdie waarheid versterk my geloof en help my in hierdie moeilike tyd, en ek is bly met God by my.” Kom luister saam na die onderhoud met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika waar sy aanlyn vir Maroela Media vertel het van die getuienis van pastoor Soré en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op die vasteland ondersteun. Maroela Media

Sep 20, 202413 min0

Bedrog die hoeksteen van manipulasie

“Hul gebruik leuens om ʼn vals beeld van hulself te skep en kom so as ʼn goeie persoon met suiwer bedoelings voor.” Maroela Media

Sep 17, 202410 min0

Bad Peter-musikant sing nou in moedertaal

“Afrikaans het vir my soos ʼn vars uitdaging gevoel. Daar is beslis verskille in hoe ʼn mens ʼn liedjie in Afrikaans en Engels sou skryf.” Maroela Media

Sep 12, 202410 min0

Wanneer is sjarme net ʼn masker?

Bekoring en sjarme word gebruik om ʼn persoon wat gemanipuleer word, asook hulle vriende en familie, onder die duim te hou. Maroela Media

Sep 10, 202415 min0

Hoe verloor ek gewig en hóú dit af?

In die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels ons met dr. Catherine van Heerden oor gewigsverlies en watter sielkundige aspekte daarmee gepaard gaan. Maroela Media

Sep 09, 202422 min0

Word ek gemanipuleer?

In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan. Maroela Media

Sep 03, 202413 min0
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android