Gesonde gesinne | Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig?
Lourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig. Maroela Media

Lourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig. Maroela Media
In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela Media
Vermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela Media
Hoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela Media
ʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela Media
“Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela Media
ʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela Media
Die Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela Media
Adv. Cisca Moyses beantwoord algemene vrae en deel professionele raad oor die huislike werksomgewing. Maroela Media
Hermias Spangenberg, bemarkingspesialis by Select Musiek, gesels oor wat Krone-konsertgangers vanjaar in Pretoria kan verwag. Maroela Media
“Dit is vir my baie lekker om weer op te neem, te skryf en op die verhoog te wees. As dit in jou bloed is, is dit in jou bloed – jy kan nie daarvan weghardloop nie.” Maroela Media
Hy is dalk katjie van die baan op die verhoog, maar in werklikheid is die sanger ʼn introvert wat nog elke keer senuweeagtig raak voordat hy op die verhoog klim. Maroela Media
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig en gesondheid werp dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, lig op wat eetsteurnisse is en wat dit behels. Maroela Media
Sy het openhartig met Maroela Media oor haar geloof, musiek en gesin gesels. Maroela Media
Ons as ouers is nie perfek nie, maar hoe maak ʼn mens as jou voorbeeld die dag veel te wense oorlaat? Maroela Media
Irene-Louise van Wyk se jongste danstreffer tref Vrydag eers speellyste en stromingsplatforms, maar luister hier as jy ʼn voorsmakie van die liedjie wil hê. Maroela Media
Simoné Pretorius deel hoe sy as Christen, maar ook as ʼn bekende figuur met ʼn groot aantal volgelinge op sosiale media, haar kinders se voedingsuitdagings navigeer. Maroela Media
Twee ma’s deel hul borsvoedervarings met Maroela Media en gesels oor die algehele impak wat borsvoeding op hulle gehad het met hul eerste kinders. Maroela Media
“Die toneelspeelgogga het beslis gebyt, en ek was al so bevoorreg om aanbieder vir die wonderlikste televisieprogramme te wees, maar alles draai op ʼn manier weer terug na musiek toe.” Maroela Media
Chané Kruger gesels ook as dieetkundige met ʼn spesiale belangstelling in pediatrie oor die redes wat kan lei tot ʼn ma se besluit om nie te borsvoed nie en hoe dit benader kan word. Maroela Media
In die eerste episode van Maroela Media se nuwe gesondheidspodsendingreeks gesels ons oor die sielkundige aspekte agter menigte se stryd teen die skaal. Maroela Media
Lourindi herinner ouers dat hul kinders dalk nie altyd ʼn voorwaardelike “ja” gaan wil aanvaar nie. Maroela Media
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor borsvoeding gesels Marizette Croft oor ʼn borsvoedkonsultant se rol in ʼn ma se borsvoedreis. Maroela Media
Maroela Media het ʼn openhartige gesprek met hom gehad oor sy pad in die musiekbedryf, die gewaarwordinge wat hy deur die jare moes maak en die lesse wat hy op duur wyses moes leer. Maroela Media
“ʼn Mens dink baie keer jy weet wat jy wil hê, maar God weet wat jy nodig het. Die Here het my met ʼn ongelooflike man geseën, en ek is so dankbaar vir hom.” Maroela Media
Dr. Maretha Combrink klaar ook in die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor borsvoeding ʼn paar waar- en onwaarhede oor borsvoeding uit. Maroela Media
“Dit is vir my belangrik dat mense besef dat die Here ons identiteit bepaal, niemand of niks anders op hierdie aarde nie.” Maroela Media
“Mense het hulle swaar verdiende geld en kosbare tyd afgestaan om te kom sien hoe ek ʼn uur lank my passie uitleef. Die minste wat ek kan doen, is om 20 sekondes van my tyd terug te gee.” Maroela Media
Dié voormalige Die Kontrak-finalis se eerste enkelsnit as solokunstenaar, “Fluit-Fluit”, beloof om voete vir die dansvloer te laat jeuk. Maroela Media
Nee is vir Lourindi Nel, ’n noodwoord, ’n soort kodewoord waarop haar kinders moet let en weet hulle moet nou luister. Sy verduidelik hoekom niemand van ʼn nee hou nie en hoe ouers ’n bot nee kan verander in iets meer aanvaarbaar sonder om op grense of dissipline in te boet. Kom luister na die volledige onderhoud. Maroela Media