Maroela-onderhoude - podcast cover

Maroela-onderhoude

Maroela Mediamaroelamedia.co.za
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

A cappella in Afrikaans bereik nuwe hoogtes

“Die Atterbury Trust het verskeie fokuspunte. Die een is natuurlik studente, dan ook gemeenskap en kultuur. Wat vir ons so mooi is van die a cappella-kompetisie, is dat dit al ons fokuspunte so goed saamvat.” Maroela Media

Jul 25, 202413 min0

Kop- en nekkankers – dís wat jy moet weet

Dr. Johan Kluge en dr. Ben Moodie van die Cintocare privaat hospitaal in Pretoria gesels oor die simptome en behandeling van verskeie kop- en nekkankers. Maroela Media

Jul 24, 202427 min0

Biden onttrek té laat

Jaco Kleynhans sê die Demokrate het die hele kwessie rondom pres. Joe Biden verkeerd hanteer. Maroela Media

Jul 22, 20241 min0

Kom bid saam vir ontwortelde Christene in Afrika

Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika het aanlyn met Maroela Media gesels en vertel van die getuienis van pastoor Barnabas en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op ons vasteland ondersteun. “Ten spyte van die haglike omstandighede waarin die vlugtelinge hulself bevind, is dit vir hulle wonderlik om God openlik in die kampe te dien – dit maak vir hulle ʼn reuseverskil.” Maroela Media

Jul 18, 202417 min0

Gesonde gesinne: Herlei jou kind se aandag

Herleiding is ʼn uitstekende tegniek om in jou gereedskapskissie van ouerskapstegnieke te hê, maar jy moet dit weet wanneer om dit toe te pas. Dit is hoe dié tegniek werk. Maroela Media

Jul 11, 202410 min0

Musieksukses, prettige nuwe uitreiking vir Loufi

“Ek ry fiets en geniet die vars lug, ek het weer energie en is dankbaar vir die lewe. Ek is nou verslaaf aan goeie goed, gesondheid, vars lug, my familie en die lewe.” Maroela Media

Jul 05, 202417 min0

Gesonde gesinne: Maak ’n konneksie voor korreksie

ʼn Kind gaan nie luister indien jy sy of haar gedrag net in die verbygaan korrigeer nie. Lourindi Nel, ʼn kinder- en volwasseberader, benadruk in hierdie aflewering van Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op ouerskapstegnieke vir gesonde gesinne hoekom jy eers op jou band met jou kind moet fokus. Maroela Media

Jul 05, 202413 min0

Janie Bay sing oor ʼn hart wat breek

Die liedjie gaan oor ʼn paartjie wie se paaie skei en die proses van aanvaarding en genesing wanneer jou hart gebreek word. Maroela Media

Jun 28, 202414 min0

Engelbert Humperdinck nog lank nie klaar gewals

Die internasionale superster Engelbert Humperdinck maak binnekort ʼn Suid-Afrikaanse draai. Hy het met Maroela Media oor sy liefde vir musiek en sy dekadeslange loopbaan gesels. Maroela Media

Jun 27, 202416 min0

‘Spreek lewe oor jou drome,’ sê Leandie du Randt

Deur haar lewe en loopbaan het Leandie talle gewaarwordinge gehad. Vandag, in hierdie lewensfase waarin sy haarself tans bevind, is daar een lewensles wat veral vir haar uitstaan. Maroela Media

Jun 21, 202425 min0

Werner van der Hoven maak musiek in sy hart se taal

Hy is eintlik ʼn diep ou, sê Werner in Maroela Media se ateljee, en vertel hy geniet dit om dieper liedjies te skryf en sing, al is dit nie altyd wat gehore op vertonings wil hoor nie. Maroela Media

Jun 21, 202413 min0

‘Plaasjapie’ se ‘konkelkoning’ sê oor trekpas, strategieë

Etienne de Villiers is as die kykNET-program Plaasjapie se “konkelkoning” gedoop en het danksy sy strategieë en veranderende bondgenootskappe opnuut bewys watter skaakspel nodig is wanneer dit by werklikheidsreekse van dié aard kom. Maroela Media

Jun 15, 202416 min0
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android