Gewig: Raak ontslae van die stigmas
Aug 26, 2024•27 min0
Episode description
In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela Media
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
