Leah, Marno van der Merwe eersdaags in prettige pantomime
Dec 03, 2024•8 min0
Episode description
Die gewilde sangeres Leah vertolk die rol van Aspoestertjie, terwyl Marno van der Merwe as die prins en Carmen Pretorius as die bose stiefma te siene is. Maroela Media
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
