Jona en Ester – Deel 27
Hier volg deel 27 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. Dit is die laaste video in die reeks. Ons is hard agter die skerms besig om iets waarlik opwindends te beplan. Ons sal julle hier laat weet sodra ons gereed is. Geniet die video… ons gesels binnekort. Jy kan die video aflaai op jou rekenaar deur op hierdie skakel te kliek met die regterkantse muis knoppie. Kies dan ‘Save taget as…’: Jona en Ester – Deel 27 As jy nie die video kan sien nie, moet jy Quicktime van ...
