Jona en Ester – Deel 20 - podcast episode cover

Jona en Ester – Deel 20

Jul 09, 2010
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Hier volg deel 20 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. Ons vra om verskoning vir die swak kwaliteit van die klank — dit is egter so op die oorspronklike opname. Hierdie is die laaste episode van daardie opname, so kom ons hoop die volgende opname se klank is beter…

 

 

Jy kan die video aflaai op jou rekenaar deur op hierdie skakel te kliek met die regterkantse muis knoppie. Kies dan ‘Save taget as…’: Jona en Ester – Deel 20

As jy nie die video kan sien nie, moet jy Quicktime van Apple aflaai. Gaan na: http://www.apple.com/quicktime/download/ en volg die instruksies daar.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android