Jona en Ester – Deel 27 - podcast episode cover

Jona en Ester – Deel 27

Aug 25, 2010
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Hier volg deel 27 van die Jona en Ester video reeks, aangebied deur Stephan Joubert. Dit is die laaste video in die reeks. Ons is hard agter die skerms besig om iets waarlik opwindends te beplan. Ons sal julle hier laat weet sodra ons gereed is. Geniet die video… ons gesels binnekort.

 

 

Jy kan die video aflaai op jou rekenaar deur op hierdie skakel te kliek met die regterkantse muis knoppie. Kies dan ‘Save taget as…’: Jona en Ester – Deel 27

As jy nie die video kan sien nie, moet jy Quicktime van Apple aflaai. Gaan na: http://www.apple.com/quicktime/download/ en volg die instruksies daar.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android