Home
FAQs
Pricing
Blog
Home
FAQs
Pricing
Blog
21. Hoofstuk 17: Verkleiningsvorme
VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)
Feb 24, 2018
•
6 min
•
Ep 21
•
Transcript available on
Metacast
--:--
--:--
10
30
Listen in podcast apps:
Metacast
Spotify
Youtube
RSS
Episode description
Episode 21. Hoofstuk 17: Verkleiningsvorme (Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon). Daar is basies sewe agtervoegsels/suffikse wat in die Afrikaanse verkleiningskonstruksie gebruik word: -ie; -jie; -tjie; -'tjie; -etjie; -kie; en -pie. In hierdie episode word die verskillende tipes woorde waar hierdie morfeme gebruik word, bespreek.
Koop die boek
·
Kry die boek aanlyn
·
Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing)
·
Meer oor die AWS
·
Meer oor die Taalkommissie
·
Nog podsendings?
·
Pharos Woordeboeke
·
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns