4. Voorwerk: Grondbeginsels van die spelling en skryfwyse van Afrikaans - podcast episode cover

4. Voorwerk: Grondbeginsels van die spelling en skryfwyse van Afrikaans

Jul 30, 201735 minTranscript available on Metacast
--:--
--:--
Listen in podcast apps:

Episode description

Episode 4: Voorwerk: Grondbeginsels van die spelling en skryfwyse van Afrikaans (Gerhard van Huyssteen). In die vierde episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die grondbeginsels van die spelling en skryfwyse van Afrikaans bespreek. Drie vrae word beantwoord: (1) Vir wie is die grondbeginsels belangrik?; (2) Waar kom die grondbeginsels vandaan?; en (3) Hoe werk die grondbeginsels? Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings? · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns