Ep 11. Dapper Manne - Ep 2- Ampie Voster
May 06, 2021•22 min
Episode description
David se dapper manne was vreeslose vegters.Legendariese helde watvasberade tot die einde sou volhard vir dit waarin hulle glo. Vandag is daar steeds sulke manne onder ons. Dapper manne
Ampie Voster het al intresante draaie geloop en baie uitdagings geface. Luister hier na sy storie.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
