Zeal Men's Podcast - podcast cover

Zeal Men's Podcast

Zeal Men's Ministrysoundcloud.com
Die Zeal Manne Beweging streef daarna om die ware, goddelike manlike hart in elke man wakker te maak deur middle van avontuur, broederskap en ‘n doelgerigte lewe. Hierdie potgooi fokus op die dinge waaroor manne dink, maar nie praat nie en om vrae te beantwoord wat om die braaivleisvuur bly hang. The Zeal Men’s Movement strives towards uncovering the true, godly, masculine heart of every man by means of adventure, brotherhood and a purpose driven life. This podcast aims to tackle topics men think of, but don’t talk about and to answer those questions that are left unanswered at every braai.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Ep 11. Dapper Manne - Ep 2- Ampie Voster

David se dapper manne was vreeslose vegters.Legendariese helde watvasberade tot die einde sou volhard vir dit waarin hulle glo. Vandag is daar steeds sulke manne onder ons. Dapper manne Ampie Voster het al intresante draaie geloop en baie uitdagings geface. Luister hier na sy storie.

May 06, 202122 min

Ep 10. Mindset - Zeal Manne Potgooi

Mindset van 'n man van geloof. Hierdie episode sluit aan by die dapper man, Heinrich Terblanche 'Ollie' se getuienis en vorige episode. Die lewe werk nie atyd uit soos ons beplan nie. Ons ingestelheid, of dan "mindset" bepaal hoe ons daar deur sal kom en hoe ons dit hanteer. As manne van geloof het ons 'n voordeel. Kom luister en kuier saam.

Apr 14, 202134 min

Ep 09. Dapper Manne - Ep 1A- Heinrich 'Ollie' Terblanche

David se dapper manne was vreeslose vegters.Legendariese helde watvasberade tot die einde sou volhard vir dit waarin hulle glo. Vandag is daar steeds sulke manne onder ons. Dapper manne Heinrich 'Ollie' Terblanche was 'n professionele rugbyspeller tot hy sy nek gebreek het. Luister hier na sy storie.

Jan 31, 20211 hr 10 min

Ep 08. Moed - Zeal Manne Potgooi

Wat maak jy wanneer jy 'n uitdaging voor jou het? Staan jy op en vat hom vol moed aan of draai jy weg want jy weet nie hoe om dit aan te vat nie. Ons almal het al die worsteling gehad. Kom kuier saam ons oor moed en help ons om dit dieper te ontdek as mans. Jy kan kommentaar lewer en vra vrae op ons webtuiste https://www.zealmen.co.za Jy kan ook meer van ons lees of betrokke raak.

Dec 23, 202036 min
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android