Ep. 9 | SA moet fyn trap te midde van nuwe globale spanning - podcast episode cover

Ep. 9 | SA moet fyn trap te midde van nuwe globale spanning

Jul 16, 202438 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Na aanleiding van verlede week se Navo-beraad in die Amerikaanse hoofstad en die toenemende spanning tussen die Weste aan die een kant en Rusland en China aan die ander kant, word die vraag gevra of Suid-Afrika se huidige buitelandse beleid in diens van die mense van die land staan. Ep. 9 | SA moet fyn trap te midde van nuwe globale spanning
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android