032. Langtermynversekering - met CJ Smit van FFG - podcast episode cover

032. Langtermynversekering - met CJ Smit van FFG

Jun 16, 202339 minEp. 32
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Ek kuier saam met CJ Smit in die episode en ons gesels oor risikobestuur en langtermynversekering.

CJ is die besturende direkteur van FFG Garden Route.

FFG is 'n onafhanklike finansiële diensverskaffer.


CJ verduidelik langtermynversekering gebaseer op 4 pilare.

- Lewensversekering

- Gevreesde siekte

- Ongeskiktheidsversekering

- Inkomstedekking


Luister saam om meer oor die onderwerp te hoor en kontak CJ vir professionele advies per e-pos: cj@ffg.co.za (FFG Website: www.ffg.co.za)


Verder is vrae en kommentaar aan Spaarwiel altyd welkom:

Stuur dit gerus via instagram: @spaarwiel_podcast

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android