024. Wingman Brand - 'n Side Hustle met 'n awesome doel!
Dec 22, 2022•25 min•Ep. 24
Episode description
Tydens die tweede gedeelte van die gesprek oor side hustles het ons met Johnru gepraat oor Wingman Brand
Johnru se eie suksesvolle side hustle met 'n great storie en 'n awesome doel!
Besoek gerus www.wingmanbrand.co.za en volg hul op instagram @wingman_original
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
