023. Side Hustles - podcast episode cover

023. Side Hustles

Dec 22, 202248 minEp. 23
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

In die episode verwelkom Wayne en Eduan 'n spesiale vriend en gas - Johnru Rossouw. 

Die gesprek in die episode gaan oor side hustles.

Wat verstaan ons as ons die term "side hustle" hoor? 

Waarom sal ons 'n side hustle wil begin? Is dit om meer geld te maak? Dalk om meer tyd vir jouself te skep weg van jou voltydse werk af? Miskien neem die side hustle juis meer van jou tyd op...? Maar, dan is dit dalk tyd wat jy spandeer aan iets in lyn met jou belangstelling en passie en dus kan jy 'n gaping in die mark identifiseer en 'n verskil maak terwyl jy 'n paar ekstra bokke verdien.

In die epsiode kan jy Johnru, Wayne en Eduan se idees en gedagtes hoor rondom side hustles. 

Daar word ook 'n paar side hustle idees gedeel wat hul in gedagte het om in hul eie lewe te implementeer. 

 

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android