014. Ons praat oor iets van alles! - podcast episode cover

014. Ons praat oor iets van alles!

Aug 27, 202235 minEp. 14
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Wayne en Eduan praat oor iets van alles in hul onderskeie persoonlike finansiële lewens.

Onder andere:

- Met wie en waar ons oor finansies kan praat (of nie) 

- Die %-split tussen Beleggings-Needs-Wants

- Die onderskeie persoonlike finansiële gesprekke in die huis met ons beter helftes  

- Inkomste bronne (en die afwesigheid van alternatiewe inkomste bronne) 

- Grootste uitgawes tans in ons lewens ("big ticket items")

- Rentekoerse en die oorweging toe Wayne-hul huis gekoop het

En nog 'n klompie ander dinge so tussen deur.


Op die einde van die episode het Wayne 'n bakgat plan gehad. Hy wil hul finansiële state trek en 'n "expense tracking" oefening doen sodat hulle kan bepaal of hul regtig weet waarop hul hul geld uitgee.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android