UIT DIE SWARTSTE MODDER – EPISODE 1 deur Esté de Klerk - podcast episode cover

UIT DIE SWARTSTE MODDER – EPISODE 1 deur Esté de Klerk

Jul 01, 202129 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Dié reeks van vier episodes neem jou op ‘n reis saam met mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het en ander trauma ervaar het, maar tóg weer hoop in hulle wanhoop kon vind. Skrywer en voorsitter van die joernalistiekdepartement aan die Universiteit Stellenbosch, prof. Lizette Rabe, deel haar pyn nadat haar seun aan selfdood sterf weens die impak van depressie op sy lewe. “As jy iemand verloor het aan die siekte van wanhoop, dan moet jy vashou aan hoop, want dit is al wat jou aan die gang hou.”
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android