Rustenburg - Letsels van 'n staking deur Christelle van Tonder 7 Augustus 2014
Aug 07, 2014•25 min0
Episode description
Op 23 Januarie 2014 het die werkers by Suid Afrika se grootse platinumprodusente begin staak. Die langste en duurste staking ooit in Suid-Afrika is vyf maande later op 24 Junie beëindig. Christelle van Tonder het in Rustenburg gaan kyk watter letsels die staking daar gelos het.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
