'N TRONK VAN PYN deur Esté de Klerk - Deel 2 - podcast episode cover

'N TRONK VAN PYN deur Esté de Klerk - Deel 2

Jan 14, 202130 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

‘n Tronk van Pyn is ‘n dokumentêre reeks van vier episodes wat jou op ‘n reis neem deur die daaglikse worsteling van mense wat ly aan outo-immuun, chroniese pyn- en chroniese moegheidsiektes, en hoe hulle moeisaam, maar dapper voortbeur om aan ‘n nuwe normaal gewoond te raak. Die gewilde Afrikaanse liedjieskrywer en sangeres, Anneli van Rooyen, vertel hoe sy aanhou baklei teen die chroniese gesigsenuweesiekte, Trigeminale Neuralgie, waaraan sy al 22 jaar lank ly. “Ek is ‘n gevangene hiervan. Ek wil nie gedefinieer word deur pyn nie, ek stry met alles wat in my is, daarteen. Maar op die ou end bestaan die lewe uit dit wat jy in staat is om te doen, en ek is in staat om verskriklik min te doen. Maar ek hou aan hoop.” Esté, wat aan die outo-immuunsiekte, Chrohn se Siekte, ly, vertel ook haar eie verhaal oor die afloop van die vier episodes.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android