Kersfees 1914 deur Esté de Klerk - podcast episode cover

Kersfees 1914 deur Esté de Klerk

Dec 11, 202225 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Op 24 Desember 1914, vyf maande nadat die Eerste Wêreldoorlog uitbreek tussen die Sentrale en Geallieerde magte, daal ‘n heilige stilte oor die slagveld op die Westelike front in Europa, neer. Dit sou later bekendstaan as die 1914 Kersfees Wapenstilstand: ‘n vredesooreenkoms tussen vyande wat nog nooit weer in die geskiedenis herhaal is nie. Uit hierdie gebeurtenis, put die musikant en skrywer, Coenie de Villiers inspirasie waarmee hy met ‘n nuwe lied, Kersfees 1914, hoop wil bring aan minderbevoorregtes. Esté de Klerk het gaan inloer toe De Villiers en ander musikante die lied opgeneem het.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android