HEMELSE HEUNINGBOSTEE UIT DIE KOUGABERGE deur Mariska Spoormaker
Feb 11, 2021•23 min0
Episode description
Dit groei op eie bodem, is deel van die fynbosfamilie en lewer 'n tee wat so lekker is dat sommige mense praat van hemelse heuningbostee. Japan voer dit per tonnemaat in, en hulle verkies die Melmont-heuningbostee wat hoog teen die Oos-Kaapse Kougaberge groei. Mariska Spoormaker het soontoe gegaan om meer te gaan uitvind.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
