DIENSPLIG deur Jody Hendricks - podcast episode cover

DIENSPLIG deur Jody Hendricks

Jul 14, 202226 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Vir drie dekades, vanaf 1966 tot die laat tagtigs, was militêre diensplig vir die meeste jong wit seuns in Suid-Afrika onafwendbaar. Hulle staan bekend as die dienspliggenerasie. Nou, dekades later, in die nuwe Suid-Afrika kyk baie van hulle met trots terug op hulle dienspligtydperk, vir sommige was dit ‘n jaar en vir ander twee jaar. Maar daar is ook van hulle wat dit nie wou doen nie, dit was ‘n nagmerrie en ‘n tyd waaroor hulle liewer nie wil praat nie. Jody Hendricks praat met drie mans oor hulle ervaring van diensplig in die Weermag - die goed en die sleg daarvan. Hy kyk ook na die gevolge, letsels en worsteling wat diensplig op sommige lede gelaat het.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android