WESVILLE LAER deur Nisa Smit - podcast episode cover

WESVILLE LAER deur Nisa Smit

May 25, 202350 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Ná afloop van ‘n ouervergadering by Wesville Laer, waar die hoof onder andere die nuwe skoollied bekend gestel het, gaan spreek twee ouers vir Juffrou Calitz in haar klaskamer. Die twee sit glad nie langs dieselfde vuur nie, en die arme Juffrou het haar hande vol om die vrede te handhaaf. Sy het egter haar eie bekommernis, en kan eintlik nie fokus op wat die twee op die hart het nie.  Want sy wat Juffrou Calitz is, is dalk swanger... en die hoof is dalk die pa... Die spelers is Mandi Baard, Izel Bezuidenhout, Estel de Beer en Botha Enslin.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android