STERREREËN deur Hendie Grobbelaar - podcast episode cover

STERREREËN deur Hendie Grobbelaar

Apr 22, 202148 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Die drama het die tweede prys ingepalm in die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie  van 2020. 'n Student se ma vra hom om haar huis op te pas terwyl sy oorsee is met vakansie. Dis 'n gulde geleentheid vir sy pêlle om die huis op horings te neem. Waarop hy egter nie gereken het nie is 'n beeldskone, eksentrieke meisie se bekoring met die misterie vir die buitenste ruim. Dit lei daartoe dat hy 'n klap van die heelal kry, en selfs met 'n pratende kat sit... of is dit alles die uitwerking van eksperimentele daggarokery?! Die akteurs is Luan Jacobs, Claudia Jones, Donovan Pietersen en Christo Compion.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android