NOLS D'AMUS deur Hendie Grobbelaar - podcast episode cover

NOLS D'AMUS deur Hendie Grobbelaar

Dec 14, 20231 hr 7 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Nols D’Amus, deur Hendie Grobbelaar, vertel die storie van Nols wat per ongeluk in 1999 in die Vallei van Tussen-In beland.  Daar ontmoet hy ‘n paar interessante mense – maar hulle leef nog in 1989!  Hy benut egter die geleentheid om ‘n paar transaksies vas te knoop met beloftes van groot winste iewers in die toekoms. En wanneer hy die Vallei verlaat, “spring hy weer oor die almanak” soos Santjie (Elzabe Zietsman) dit noem, en beland tot sy skok en ontnugtering in 2020.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android