DIE SOMER VAN SES EN VYFTIG deur Engela van Rooyen-Linde - podcast episode cover

DIE SOMER VAN SES EN VYFTIG deur Engela van Rooyen-Linde

Dec 24, 201651 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Twee oumense wag tevergeefs vir hulle seun wat ná die Tweede Wêreldoorlog as vermis aangegee is. In hulle hartseer raak hulle vervreemd van vriende en familie, maar elke Kersfees word die Kersboom hoopvol versier en in die voorkamer uitgestal vir die groot hereniging.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android