DIE MASJIENTJIE deur Joe Kleinhans - podcast episode cover

DIE MASJIENTJIE deur Joe Kleinhans

Dec 10, 20201 hr 10 min0
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

Beatrice Nortje is ‘n  werklose boekhouer en enkelouer van ‘n twintigjarige verstandelik gestremde seun, Damien. Haar posisie raak al hoe meer benard as dit duidelik word dat Damien ernstig siek is. Waar sal uitkoms vandaan kom? Van Pastoor Glen Jansen, kerkleier op Lasarusfontein? Of van oorlede Scott McFadden se raaiselagtige masjientjie? "Geloof en werke... wat beteken die een sonder die ander" is die vraag wat sy gedwing word om haarself te vra. Gerwen Weinheimer maak haar buiging voor die mikrofoon in die rol van Beatrice. So ook Jolene Martin as die empatieke Tammy Willemse. André Samuels gee stem aan nutsman Jimmy Truter. Glen Jansen, die pastoor met ‘n paar geraamtes in sy kas, word vertolk deur Chris van Niekerk, terwyl Robin Smith Beatrice se oorlede minnaar, Scott McFadden, speel. Zenobia Kloppers en Cantona James is Ma Frances en die verstandelik gestremde Damien Nortjé.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android