Podlitiek - podcast cover

Podlitiek

Podmediawww.spreaker.com
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.

Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Last refreshed:
Follow this podcast in the Metacast mobile app to refresh it and see new episodes.
Download Metacast podcast app
Podcasts are better in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episodes

Ep. 208 - Ras en Taal op Kampus

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Feb 16, 202334 min

Ep. 202 - 2022 Ontnonsens

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Jan 03, 202335 min

Ep. 193 - Mmusi staan op, ANC flop, Gaspyplyn gestop

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang, onder meer Mmusi Maimane se nuwe party, en die ANC se ontstuimige pad na Desember se kongres - skakel gerus in!

Oct 06, 202235 min

Ep. 186 - ANC maak beleid, Mkwebane verwyt, VSA stel uit

In die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Paul Maritz en Reiner Duvenage drie groot nuusstories van die week - skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotif...

Aug 04, 202235 min

Ep. 185 - Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KwaZulu vergeet

In die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Ernst van Zyl en Paul Maritz drie groot nuusstories van die week - skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspoti...

Jul 28, 202239 min

Ep. 183 - Eskom skok, Lesufi op jou daknok, Zondo lui die laaste klok

In die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Paul Maritz en Ernst van Zyl drie groot nuusstories. Maak seker jy skakel in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify​......

Jul 01, 202240 min

Ep. 182 - Bela-wet pla, Covid las klaar en Mpofu dissiplinêr wat niks baar

In die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Paul Maritz en Ernst van Zyl die nuutste nuus in Suid-Afrika se politieke arena. Die week kom Panyaza Lesufi se BELA-wet en die nuutste Covid-regulasies aan die beurt. Skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitie...

Jun 23, 202235 min
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android