Ep. 193 - Mmusi staan op, ANC flop, Gaspyplyn gestop
Oct 06, 2022•35 min
Episode description
In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang, onder meer Mmusi Maimane se nuwe party, en die ANC se ontstuimige pad na Desember se kongres - skakel gerus in!
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
