Ep. 267 - Vlugtelingstatus waaroor die linkses kwaad is
May 15, 2025•24 min
Episode description
Vandag bespreek Ernst, Louis en Arno die plofbare vlugtelingstatus-onderwerp. Is Trump reg om aan Afrikaners vlugtelingstatus te verleen? Gaan die Podlitiekers self Amerika toe? Hoe lyk die toekoms van die Afrikaners (dié wat bly en die wat gly)?
Podlitiek word aangebied deur:
Ernst van Zyl
Louis Boshoff
Arno Roodt
Podlitiek word aangebied deur:
Ernst van Zyl
Louis Boshoff
Arno Roodt
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
