Ep. 242 - Die Afrikaner Verklaring en NGV openbarings
Apr 26, 2024•29 min
Episode description
In vandag se episode bespreek Ernst en Louis die bekendstelling van die Afrikaner Verklaring, Lesufi se nuutste uitlatings oor gesondheidsorg, en die werklikheid van privaat gesondheidsorg in arm gemeenskappe.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
