Ep. 236 - Kaderontplooiing, staatsfondse vermorsing, nuwe nommerplate verknorsing
Feb 22, 2024•31 min
Episode description
In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charné die begrotingsrede, die Gautengse Hooggeregshof se besluit om die aansoek om kaderontplooiing ongrondwetlik te verklaar van die hand te wys, en Panyaza Lesufi se plan om vir Gauteng nuwe nommerplate te gee.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
