Ep. 19 - Floyd En VBS, Self - Doen Is Bes En Pik Botha - ‘n Vinnige Les
Oct 17, 2018•22 min
Episode description
In vandeesweek se episode pak die Podlitiek-span oudergewoonte talle belaglikhede in die nuus aan – maar word darem verkwik deur ‘n positiewe verwikkeling of twee. Die span bespreek die VBS skandaal, die verwikkelinge in Witbank en Pik Botha se afsterwe.
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android
