Ep. 176 - Mkhize skandaal,  Gumede bou kraal &  SAMRK faal (alweer) - podcast episode cover

Ep. 176 - Mkhize skandaal, Gumede bou kraal & SAMRK faal (alweer)

Apr 14, 202228 min
--:--
--:--
Download Metacast podcast app
Listen to this episode in Metacast mobile app
Don't just listen to podcasts. Learn from them with transcripts, summaries, and chapters for every episode. Skim, search, and bookmark insights. Learn more

Episode description

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz en Daniël Eloff die nuutste verwikkeling met die Digital Vibes skandaal en Zweli Mkhize, asook die verkiesing van Zandile Gumede in die ANC se KwaZulu-Natal strukture en laastens kyk die span na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se klagte teen Steve Hofmeyr.

ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android