Waarheid anderkant die reënboog
Jul 03, 2023•9 min0
Episode description
Deur Chris Chameleon
Dit was weer Junie en vrolike reënboogkleure het gepryk in winkels, aanlyn, op klerasie en elders. Dit was ook weer Junie en die aanlyn oorloë, ʼn deurlopende stryd, het weer verskerp.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android