Van Mandela na Trump
Apr 04, 2025•6 min0
Episode description
Deur Freek Robinson
Suid-Afrika was met die oorgang na demokrasie in 1994 ʼn boesemvriend van die VSA. Drie dekades later is die Amerikaanse president, Donald Trump, op slegter voet met Suid-Afrika as ooit vantevore.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android