Sweef soos 'n kunstenaar bo die werklikheid
Dec 02, 2022•5 min0
Episode description
Deur Chris Chameleon
Daar is ʼn goeie dosis praktiese werklikheid wat jy tussen die swewende mens se verbeelding en die liggaam wat hierdie verbeelding huisves moet inprop om die onafwendbare verplettering te fnuik.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android