Singapoer se lesse en SANEDI se merietevoorbeeld
Jul 07, 2023•5 min0
Episode description
Deur Freek Robinson
By SANEDI blyk dit dat die kennerpersoneel in eie reg by die dinktenk aangestel is. Dis soos dit hoort en hopelik sal dit natuurlikerwys al hoe meer so ontwikkel. Want meriete is fundamenteel noodsaaklik vir ekonomiese sukses.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android