Iets skort in die president se kantoor
May 12, 2023•8 min0
Episode description
Deur Freek Robinson
Die feit dat ek nie meer die Orde van Ikhamanga gaan ontvang nie, pla my nie. Maar die hele orde-affêre en ander dubbelpratery tas die geloofwaardigheid van die president ernstig aan.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android