Die verwesenliking van manlikheid
Apr 26, 2023•6 min0
Episode description
Deur Chris Chameleon
Ek weet dat ek as man die grootste diens aan my kinders kan bewys en die mees volkome uitlewing van my manlike mandaat kan bereik deur die volste krag van toewyding tot my vrou.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android