Die uitkontraktering van emosionele skuld
Jun 02, 2023•7 min0
Episode description
Deur Chris Chameleon
ʼn Meer bekende voorbeeld is waar ouers vanweë hul professionele spesialisasie die emosionele skuld, voortspruitend uit ʼn gebrek aan teenwoordigheid in hulle kinders se lewens, uitkontrakteer aan vermaaklikheidsdienste en versorgers.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android