Die absurditeit van oorlog
Nov 21, 2024•9 min0
Episode description
Deur Freek Robinson
ʼn Mens kan jou indink watter geweldige impak dit gehad het op die gemoed van jong seuns. Sulke voorvalle het bygedra tot die ontmensliking van die manne. Van die begin af, met hulle aanmelding vir diensplig by basisse, is troepe verskreeu, gevloek en aan uiterste fisieke take onderwerp.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android