Chris Chameleon: Vir ewig joune
Nov 25, 2024•6 min0
Episode description
Deur Chris Chameleon
En dis toe dat ek die oggend vroeg opstaan, my deftige pak klere aantrek en my aanstaande knielend wakker maak en vra om vir ewig myne te wees, sodat ek vir ewig hare kan wees en die beste mens waartoe ek in staat is tot haar beskikking te wees.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android