Chris Chameleon: Kom ons MAGA vir goud!
Aug 29, 2024•9 min0
Episode description
Deur Chris Chameleon
Ek wil my eerder hier bemoei met die meer tradisionele aspekte van die Olimpiese Spele en menslike uitnemendheid, asook die tanende belangstelling in atletiek. Die wêreld het MAGA (make athletics great again) nou nodiger as ooit.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android