Chris Chameleon: Die vergestalting van my manlikheid
Sep 26, 2024•7 min0
Episode description
Deur Chris Chameleon
Maar indien dit ʼn seuntjie is, moet hy eendag, vroeër of later, sy moeder se rokpante laat gaan en die rubikon oorsteek om die uitdaging van manlikheid aan te durf en dit te vergestalt.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android