Chris Chameleon: Die onafwendbare verbygang
Sep 04, 2023•7 min0
Episode description
Deur Chris Chameleon
Tyd is, bly, ʼn magtige, voortslepende, meesleurende onafwendbaarheid wat ons nooit kan tem nie. En dan is die beste tydvertraer nie grimering, plastiek-tieties, groen sap of vyftig opstote nie.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android