Beurtkrag is nie ons enigste energieprobleem
Sep 06, 2023•6 min0
Episode description
Deur Freek Robinson
Suid-Afrika is een van die grootste sondaars in die wêreld wat die vrylating van koolsuurgas betref weens sy grootskaalse gebruik van steenkool vir die produksie van elektrisiteit.

For the best experience, listen in Metacast app for iOS or Android